R 1 250 000 - 3 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural
Property high definition image Preloader

R 1 250 000 - 3 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural

PERSEEL IN JUMBO VAKANSIERESERVAAT

Hierdie prima perseel is deel van ‘n private natuurreservaat (waartoe die algemene publiek nie toegang het nie) en is geleë aan die Vaalrivier, stroomop vanaf Schoemansdrif, tussen die pragtige rante van die Vredefort koepel. Dit lê ongeveer 20 minute se ry vanaf Potchefstroom en Parys en een uur vanaf die Rand.
Die rivier is hier ongeveer 120 meter breed met ‘n minimum diepte van 4 m, gereguleer deur ‘n keerwal 3 km stroomaf. Geen kragbote word toegelaat nie – slegs kanoes en elektries-aangedrewe bote.
Die perseel is 703 m² groot met ‘n agthoekige argitekontwerpte woning. Hierdie seldsame ontwerp behels 3 slaapkamers (2 en suite geriewe) ‘n oopplan-leefarea met ‘n kaggel in die middel vir ‘n gesellige atmosfeer.
Die gemeenskaplike fasiliteite bestaan uit ‘n swembad, abblusieblok, boot-sleephelling, visvang-jetties, gesuiwerde water uit ‘n boorgat, wandelpaaie, uitstekende toegangsbeheer en wild. Geen omheining by erwe en geen troeteldiere.
Die reservaat is in private besit van ‘n beperkte aantal aandeelhouers en is dus ‘n Aandeleblok Eiendoms) Beperk Maatskappy met 38 aandeelsertifikate van 10 aandele elk. Die 10 aandele kan ook gesamentlik deur meer as 1 persoon besit word. Slegs die aandele word oorgedra aan kopers, derhalwe is daar geen hereregte van toepassing nie en geen verbande kan geregistreer word nie.
Kom kyk, luister na die Vaalrivier en geniet ‘n staproete van 15 km in die pragtige natuur tussen die wild en verskeie voëlsoorte

Property Features

Key Features

Bedrooms3
Bathrooms2
En Suite2
Erf Size703 m²
Land Size13 ha
Floor Size240 m²
LeviesR 680
Pet Friendly

Interior

Lounges1
Kitchen
Laundry
Toilet
Patio
Built-in Cupboards

Exterior

Garden
Swimming Pool

Contact Agent

Riana van Garderen
074 117 1606 WhatsApp
*
*
*

Agents

Riana van Garderen 074 117 1606

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Potchefstroom

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 11.75%