R 1 275 000 - Small Holding For Sale in Vyfhoek
Property high definition image Preloader

R 1 275 000 - Small Holding For Sale in Vyfhoek

Vyfhoek landbou hoewe met ingelyste water

Hierdie 7.79 ha landbouhoewe is geleë aan die Loop Spruit en grens aan Baillie Park (Ongeveer 3 km vanaf Mooirivier Mall).

Die oorgrote deel van die oppervlak is verwerk tot ‘n terras met eenvormige helling wat direkte vloedbesproeiing vanuit die Mooirivier Staatswarerskema moontlik maak ( 7.1 ha is ingelys = 54 670 m³/jaar). Die res van die terrein bestaan uit ‘n klein hoogliggende klipperige deel (ideaal is vir die oprig van geboue) en ongeveer 400 m spruitoewer.
Die bewerkbare oppervlakte en leiwater is voldoende vir minstens 500 pekanneutbome (of vir die kweek van jong bome), die verbouing van lusern of groente, ens. terwyl die oewergebied ideaal is vir die ontwikkeling van ontspanningsfasiliteite en/of vakansieverblyf.

Die enigste verbeterings op die hoewe is ‘n elektriese sekuriteitskamp ( ongeveer 2000 m²) wat met sonkrag funksioneer, ‘n boorgat (nie toegerus) en behoorlike paaie (4m breed) wat al die strategiese punte verbind en tot op die oewer van die spruit strek.

Property Features

Key Features

Land Size7.8 ha
RatesR 123

Exterior

Borehole

Contact Agent

Ellen du Plessis
082 652 9404 WhatsApp
*
*
*

Agents

Ellen du Plessis 082 652 9404

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Potchefstroom

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 11.75%