R 1 850 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Ventersdorp
Property high definition image Preloader

R 1 850 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Ventersdorp

70 ha plasie met skaapvoerkraal naby Ventersdorp

Hierdie 70 ha Roodekop plasie is ongeveer 42 km vanaf Potch en 14 km na Ventersdorp. Daar is 5 kampe vir beeste en verskeie skaapvoerkrale vir die verskillende stadiums. Die opstal het 4 slaapkamers met ingeboude kaste, 2 leefareas en 'n kuierstoep met 'n ingeboude braai en die tipiese stoepkamer(4de kamer). Die kombuis het pragtige kaste. Die 2de woning word gebruik as pakkamer. Die buitegeboue word goed benut vir dosering. Kom geniet die stilte van die natuur op hierdie netjiese plasie met bloekombome wat nog beskerming bied teen die natuur-elementebied.

Property Features

Key Features

Bedrooms4
Bathrooms1
Land Size70 ha
Floor Size200 m²

Interior

Toilet

Exterior

Staff Quarters
Borehole

Contact Agent

Ellen du Plessis
082 652 9404 WhatsApp
*
*
*

Agents

Ellen du Plessis 082 652 9404

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Ventersdorp

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 11.75%