2.5Ha Hoewe met Woning en Woonstel net buite Potchefstroom
Hierdie eiendom is net 'n klipgooi buite die dorp in 'n stil area met 'n goeie ligging.
• Die woning het ruim vertrekke en is in totaal 450m² in oppervlakte.
• Daar word tans op 'n kleinskaal geboer op die hoewe met skape.
• Die woning self bied 4 slaapkamers en 2 Badkamers, verder bestaan die huis uit 3 ruim leefareas, kombuis met spens en aparte opwas. Daar is ook 'n ingeboude kroeg in die tv kamer en jetmaster kaggel vir die koue aande. Die tv kamer stap ook uit op 'n stoep met 'n ingeboude braai area.
• Aparte 1 slaapkamer woonstel wat tans verhuur word teen R 3600.00 per maand.
• 300 liter Solar Geyser (elektries of son) en Gas geyser vir die huis.
• 2 x werkers huise met krag en water, solar geysers.
• Gas geyser vir woonstel met pre-paid krag
• Alarmstelsel gekoppel aan Mooirivier Beskerming.
• CCTV kamera stelsel met internet toegang vanaf selfoon.
• Huis is “Generator ready” met skakelaar in die huis.
• Besproeiingstelsel.
• 8 x Kampe toegerus met water krippe & besproeiing.
• 80 x jong granaatbome.
• 3 x Perdestalle
• 144m² Skaapkraal.
• 15m² Groente tonnel.
• 2.2kW Boorgat pomp met suiweraar stelsel.
• Enkel fase ESKOM krag.
• Voerstoor & werkswinkel.
• Afdakke.
• 5 Motorhuise - Elektries.
IMPLEMENTE EN VEE TE KOOP
• Skaap/ Lam hekkies ±30.
• Husqvarna Ride-on Grassnyer.
• 150cc Quadbike met sleepwa.
• 13 x Vleismerino Ooie.
• 3 x Dek Ramme.
Property Features
Key Features
Bedrooms5
Bathrooms3
En Suite2
Garages5
Land Size2.49 ha
Floor Size 450 m²
Pet Friendly
Interior
Reception Rooms1
Lounges2
Dining Areas1
Study
Kitchen
Laundry
Kitchenette
Patio
Built-in Cupboards
Exterior
Flatlet
Staff Quarters
Storeroom
Garden
Swimming Pool
Borehole