R 2 750 000 - 4 Bedroom Small Holding For Sale in Vyfhoek A H

Web Ref:  2005020
Area Vyfhoek A H, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Ellen du Plessis
082 652 9404
ellen@noordbrugproperties.co.za
Landbouhoewe in Mooivallei, POTCHEFSTROOM

Hierdie 1.093 ha lushof is geleë in ‘n nuwe uitbreiding in van der Hoffpark, slegs ‘n hanetreetjie van al die belangrikste opvoedkundige instansies, mediese dienste en sakesentra. Die tuin is pragtig met groot bome en besproeiing. Die omgewing is baie veilig.

Dit is tans gesoneer vir landboudoeleindes, maar ‘n spesiale permit kan verkry word om dit vir ‘n legio ander moontlikhede te gebruik.

Die hoewe het besonder baie water (3 boorgate waarvan 2 toegerus is), 3-fase krag, goeie rooigrond en ‘n behoorlike rioolstelsel.

Die verbeterings bestaan uit ‘n gedeeltelike dubbelverdieping-woning met 4 slaapkamers (2 en suite) 3 ruim woonvertrekke, 4 motorhuise, woonstel, gemesselde lapa (wat in ‘n 2de woonstel omskep kan word) en ‘n sinkstoortjie. Hierdie private hoewe is omhein met 2.4 m steenmure en ‘n goeie sekuriteitstelsel.

Hierdie is die ideale perseel vir bewoning sowel as besigheid.
Primakoers is tans 7.75% en die perfekte tyd om koop.
Onderhandelbaar

Bedrooms 4 Bathrooms 3.5 En Suite 2
Garages 4 Land Size 1.09 ha Floor Size 1 000 m²
Pet Friendly Reception Rooms 1 Lounges 2
Dining Areas 1 Study Guest Toilet
Kitchen Laundry Toilet
Patio Built-in Cupboards Flatlet
Storeroom Garden Borehole
Alarm