R 4 500 000 - 5 Bedroom Small Holding For Sale in Vyfhoek A H

Web Ref:  1807091
Area Vyfhoek A H, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Ellen du Plessis
082 652 9404
ellen@noordbrugproperties.co.za
Exceptional Agricultural small holding in Mooivallei - Potchefstroom
Hierdie 1.6 ha is een van weinige groot landhouhoewes wat nog in Mooivallei bestaan. Die hoewe is omhein met geboude mure.

Die woning bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, eet-, sit- en tvkamer, 2 spense, studeerkamer met stoorruimte, stryk- en waskamers. Die kombuis is ingerig vir groot skaalse koekiebak. Al die vertrekke is baie ruim met baie ingeboude kaste. Aansluitend met die woonhuis is ‘n eenslaapkamerwoonstel.

Die buite geboue bestaan uit 2 aantrekkamers, 3 motorhuise, tuingereedskap- en stoorkamer, bediende wooneenheid, afdakke vir 5 motors en lapa by swembad.

Die uitsonderlike landoubouhoewe bied moontlikhede soos vir ‘n venue, konferensie geriewe, gastehuis, ongeveer 25 erwe na dorpstigting of ‘n estate ontwikkeling.

Bedrooms 5 Bathrooms 3 En Suite 2
Garages 3 Carports 6 Land Size 2.6 ha
Floor Size 600 m² Pet Friendly Reception Rooms 1
Lounges 1 Dining Areas 1 Study
Guest Toilet Kitchen Laundry
Kitchenette Toilet Built-in Cupboards
Flatlet Staff Quarters Storeroom
Garden Swimming Pool Borehole
Alarm