R 12 000 000 - 86 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Rural
Web Ref: 2010112
Area
Potchefstroom Rural, Potchefstroom, North West
Agency
Noordbrug Properties
Riana van Garderen
074 117 1606
riana@noordbrugproperties.co.za
Pragtige Privaat Vakansie oord op 'n 85Ha Plaas
Enig in sy soort.lieflike privaat vakansie oord te koop . Eiendom bied ‘n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier.Die pragtige oord is gevestig op 25 ha met rivierfront en 60 ha landbou grond geskik vir beesboerdery of kleinvee. Die plaas beskik ook ‘n waterregte sertifikaat uit die Vaalrivier.
Vakansie oor bestaan uit die volgende:
• Koffie huis of winkel
• 2 Wittebrood hout huise wat bestaan uit:
o Slaapkamer
o Badkamer met stort en toilet
o Sonstoepie
o Braai area
• 4 Tent huise:
o Twee slaap vertrekke waar 6 persone kan slaap.
o Oop plan kombuis
• 12 Chalet
• 34 Kampeer staanplekke met krag en waterpunte elke met eie braai area
• Wassery
• Ablusie blok met storte en baddens
• Gevestigde straatligte
• Swembad met glybaan
• Springmatte
Trou venue bestaan uit die volgende:
Onderste saal:
• Kan 120 gaste akkomodeer
• Kroeg area
• Groot kombuis met koelkamer en oond( ten volle toegerus)
Boonste saal:
• Kan 250 gaste akkomodeer
• Groot balkon waar gaste ontvang kan word
• Kroeg area
• Mans en dames toilette
• Genoegsame krag punte
• Kombuis area
Kapel:
• Kan 80 gaste akkomodeer
• Donker hout preek stoel
• Verskeie kandelare
Lapa 1:
• Kan 50 gaste akkomodeer
• Kombuis en opwas
• Kroeg
• Boma
Lapa 2:
• Kan 40 gaste akkomodeer
• Braai area
Personeel verblyf:
• Twee wooneenhede by hoofhek
• Afdakke vir parkering
• Wendy huis
• Kantoor
Landbou Gedeelte
Hoofhuis:
• 4 slaapkamers
• Sitkamer
• Eetkamer
• Kombuis
• Badkamer
• Motorhuis met parkering vir 7 motors
• 3 tonnels vir besproeiing
• Implemente stoor met afdakke
• Sinkstoor
• Vee kraal met laai bank
• Een toring spilpunt vir smutvinger gras
• 25 Ha ploegbare grond
• 2 boorgate
• Windpomp
Hierdie eiendom is nie net geskik vir troues nie maar vir konferensies,verblyf en ander spesiale geleenthede.Geleë 25 km buite Potchefstroom op die Viljoenskroon Pad.
Kontak my gerus vir 'n afspraak
BTW ter Sprake.
Bedrooms86
Bathrooms14
Garages2
Parking50
Land Size85 ha
Reception Rooms1
Pet Friendly✓
Study✓
Guest Toilet✓
Kitchen✓
Laundry✓
Kitchenette✓
Toilet✓
Patio✓
Furnished✓
Built-in Cupboards✓
Flatlet✓
Staff Quarters✓
Storeroom✓
Garden✓
Swimming Pool✓
Borehole✓