R 2 275 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Potchefstroom Central

Web Ref:  1903190
Area Potchefstroom Central, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Ellen du Plessis
082 652 9404
ellen@noordbrugproperties.co.za
25Ha Plasie buite Potchefstroom
Hierdie 25ha plasie is geskik vir boerdery op kleinskaal of ideaal vir konsolidasie
Die plasie het 2 wonings. Die hoofwoning het 4 slaapkamers, en 'n 1 slaapkamer meenthuis
.
Hierdie plaas word verkoop as 'n lopende saak wat sekere implemente insluit.

Daar is 1 boorgat van 22000l/uur wat water voorsien na 'n 180000 liter dam.
±14ha kan besproei word. Daar is tans 7ha onder Teff gevestig en 1ha Lusern.
daar is 22 Vark / Lam hokke en 'n hoenderhuis vir ±1000 kuikens.

Die plasie is verdeel in 13 kampe waarvan 3 water het.

Kom kyk gerus!!!


----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Bedrooms 4 Bathrooms 2 En Suite 2
Garages 2 Pet Friendly Reception Rooms 1
Lounges 1 Dining Areas 1 Study
Laundry Built-in Cupboards Flatlet
Staff Quarters Garden Borehole