R 945 000 - 4 Bedroom Small Holding For Sale in Mooibank A H

Web Ref:  1805423
Area Mooibank A H, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Ellen du Plessis
082 652 9404
ellen@noordbrugproperties.co.za
DRINGENDE VERKOOP VAN HAASKRAALHOEWE POTCHEFSTROOM
Die 8.5 ha hoewe met geregistreerde akohol verkoopsregte op die perseel het 'n goeie inkomste. Dit is ongeveer 9 km vanaf die Abram Kriel Kindertehuis. Daar is goeie rooigrond en sterk water. Hierdie hoewe het die volgende verbeterings:

1 x 4 slaapkamerwoning met 2 dubbel geriewe
2 Kuikenhuise
3 fase krag (slegs 1 fase in gebruik)
1 toegeruste boorgat.
2 goeie werkershuise
Goeie toegangsbeheer
Verskeie kampe waarvan sommige met bonnox omhein is.

Goeie waarde vir slegs R945 000

Bedrooms 4 Bathrooms 2 Garages 2
Land Size 8.5 ha Pet Friendly Lounges 1
Dining Areas 1 Built-in Cupboards Staff Quarters
Garden Borehole