R 330 000 - Vacant Land For Sale in Lindequesdrif

Web Ref:  2105080
Area Lindequesdrif, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Riana van Garderen
074 117 1606
riana@noordbrugproperties.co.za
2.1 Ha Kleinhoewe in Lindequesdrif
2.1 Ha Kleinhoewe in Lindequesdrif area. Dis ongeveer 28 km vanaf Vanderbijlpark en is geskik vir kleinveeboerdery. As jy moeg is vir die stad se gejaag, kom maak hierdie jou wegbreekplekkie.

Hierdie kleinhoewe bied die volgende:


- toegeruste boorgat met nuwe pomp
- geen elektrisiteit (Eskom kan aansluiting van die hooflyn af doen)
- Staal stoortjie
- Oop stoor 100sqm

Kontak ons gerus vir 'n afspraak.

Land Size 2.1 ha