R 240 000 - Small Holding For Sale in Lindequesdrif

Web Ref:  2001198
Area Lindequesdrif, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Riana van Garderen
074 117 1606
riana@noordbrugproperties.co.za
2.1 Ha Kleinhoewe in Lindequesdrif
2.1 Ha Kleinhoewe in Lindequesdrif area. Dis ongeveer 28 km vanaf Vanderbijlpark en is geskik vir kleinveeboerdery. As jy moeg is vir die stad se gejaag, kom maak hierdie jou wegbreekplekkie.

Hierdie kleinhoewe bied die volgende:

- waterregte
- boorgat toegerus
- geen elektrisiteit (Eskom kan aansluiting van die hooflyn af doen)
- 6m staal skeepshouer is te koop teen R33000 (indien jy 1 benodig), plasingskoste van
R3125

Kontak ons gerus vir 'n afspraak.
.

Land Size 2.1 ha