R 1 100 000 - 3 Bedroom Small Holding For Sale in Haaskraal

Web Ref:  1807101
Area Haaskraal, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Ellen du Plessis
082 652 9404
ellen@noordbrugproperties.co.za
Netjiese 8.5 ha Haaskraalhoewe naby Potchefstroom
Hierdie netjiese 8.5 ha Haaskraalhoewe grens aan die teerpad en is ongeveer 6 km buite Potchefstroom
.
Die hoewe is verbeter met ‘n lieflike 3 slaapkamerhuis met 4 motorhuise, 3 toegeruste boorgate (2 dompel- en 1 monopomp) en besproeiing in die tuin.

Die woning is beveilig met diefwering, trellidordeure en toegangsbeheer.

Al die vloere is netjies geteël. Die kombuiskaste is van egte eikehout.

Die woning het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 leefareas, studeerkamer en waskamer.

Dit is Eskomkrag wat ongeveer R2000 tot R2500 per maand beloop.

Die ou lande bestaan uit Smitsvingergras.

Bedrooms 3 Bathrooms 2 En Suite 1
Garages 4 Land Size 8.5 ha Floor Size 260 m²
Pet Friendly Lounges 2 Study
Kitchen Laundry Built-in Cupboards
Borehole