R 1 890 000 - 3 Bedroom Small Holding For Sale in Turfvlei

Web Ref:  2311131
Area Turfvlei, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
3.4ha Kleinhoewe met baie potensiaal in Potchefstroom te koop
3.4ha Kleinhoewe met baie potensiaal in Potchefstroom te koop.
Jy kan deeltyds boer op kleinskaal en nogsteeds werk in die dorp. Die kleinhoewe is in 'n goeie area met 'n baie stil pad wat voor verby loop.

Ligging:
- Modderdam area
- 5km vanaf die Mooirivier Mall
- 700 meter grondpad

Lande:
- 6 kampies met smitsvinger (elke kampie het 'n krip met 'n bolwelf)
- daar is nog stukkies grond wat benut kan word vir groente

Water:
- 4 boorgate waarvan 2 toegerus is
- sinkdam (kort bietjie aandag - staan lank leeg)
- watertenk bo-op 'n koelkamertjie

Geboue:
- sinkstoor (redelik groot vir voer)
- kleiner sinkstoor
- skaapkraal
- 10 varkhokke
- 2 kamers vir werkers

Woning:
- 3 leefareas
- 3 slaapkamers
- studeerkamer (of ekstra kamer)
- 2 badkamers
- kombuis
- waskamer met stoepie
- 3 motorhuise met pakkamer
- alarmstelsel (net weer aktiveer)
- Eskom 3-fase krag

Kontak my gerus vir meer inligting.
Slegs ernstige kopers asb.





Bedrooms 3 Bathrooms 1 En Suite 1
Garages 3 Land Size 3.4 ha Rates R 1 100
Pet Friendly Lounges 2 Dining Areas 1
Study Guest Toilet Kitchen
Laundry Toilet Built-in Cupboards
Staff Quarters Storeroom Garden
Borehole Alarm