R 2 200 000 - 4 Bedroom Small Holding For Sale in Potchefstroom Rural

Web Ref:  2001205
Area Potchefstroom Rural, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Riana van Garderen
074 117 1606
riana@noordbrugproperties.co.za
10.5 Ha hoewe naby Parys geleë in Koepel area
10.5 Ha hoewe naby Parys geleë in die Koepel area. Die hoewe is geskik vir kleinveeboerdery of het selfs potensiaal om as 'n gastehuis omskep te word.

Hierdie eiendom bied die volgende:

WOONHUIS
- 3 slaapkamers
- badkamer
- groot kombuis met baie kaste
- ruim leefarea
- kaggel vir koue winterdae
- eetkamer
- stoep vir lekker kuiertye
- swembad

WOONSTEL
- op eie met privaat tuin
- 1 slaapkamer
- badkamer
- kombuis

- 2 boorgate toegerus
- drukpomp na huis
- sementdam
- dubbelmotorhuis
- stoorkamer
- krag: sonpanele en generator
- nuwe drade om hoewe

Kom kyk gerus! Kontak my vir 'n afspraak.

Bedrooms 4 Bathrooms 2 Garages 2
Land Size 9.5 ha Pet Friendly Lounges 1
Dining Areas 1 Kitchen Toilet
Flatlet Storeroom Garden
Swimming Pool Borehole