R 1 780 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Mooibank A H

Web Ref:  2201215
Area Mooibank A H, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Riana van Garderen
074 117 1606
riana@noordbrugproperties.co.za
Oulike hoewe in Haaskraal met baie potensiaal vir groente boerdery.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie 8.5 ha hoewe

Naby die dorp wat uitstekend kan gebeuik word vir groente boerdery

Die huis bestaan uit

- 4 slaapkamers
- een badkamer
- groot sit ,eetkamer met kombuis alles oopplan
- aparte opwas en spens
-studeerkamer of ekstra vertrek

Woonstel:

-2 slaapkamer
- badkamer
- sitkamer

Die hoewe sluit in
- verskeie buitekamers
- grootstoor
- baie sterk boorgat

Kom kyk gerus

Bedrooms 4 Bathrooms 1 Garages 2
Carports 4 Land Size 8.5 ha Pet Friendly
Lounges 1 Dining Areas 1 Kitchen
Built-in Cupboards Storeroom Garden
Borehole