R 680 000 - 2 Bedroom Retirement For Sale in Wolmaransstad
Property high definition image Preloader

R 680 000 - 2 Bedroom Retirement For Sale in Wolmaransstad

2 Slaapkamer meenthuis in Wolmaransstad se aftree-oord te koop

2 Slaapkamer meenthuis in Wolmaransstad se aftree-oord te koop. Daar is 'n klein tuintjie waar jy 'n vleisie kan braai of die sonnetjie kan geniet. Met 2 lugversorgers - een in die sitkamer en een in die hoofslaapkamer, is geen somer te warm of winter te koud nie. Die meenthuis is geleë in 'n veiligheidskompleks met elektriese omheining wat rustigheid bied vir jou gemoed. Hierdie eenhede is ideaal vir 'n persoon wat wil aftree of om uit te verhuur. Dis 'n waardevolle belegging wat jy as koper ook kan gebruik wanneer die dag aanbreek om af te tree. Met 'n Spar, PicknPay, Checkers en vele meer bekende winkels in die omtrek, maak dit inkopies maklik. Hierdie is 'n rustige dorp met 'n groot boere-gemeenskap. Die N12 se hoofroete vir toerbusse en vakansiegangers loop deur Wolmaransstad se hoofstraat. Wolmaransstad is ook bekend vir sy delwerye waar diamante gemyn word. Klerksdorp is 80km vanaf Wolmaransstad waar van die beste hospitale en dokters is, sou jy hul bennodig.

Moenie hierdie geleentheid deur julle vingers laat glip nie. Kontak my dadelik vir 'n afspraak.

Property Features

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Carports  1
Building Size  112 m²
Levies  R 1 500
Lounges  1
Kitchen  
Toilet  
Garden  
Pets Allowed  

Contact Agent

*
*
*

Agents

Koos Dupper 082 838 0019

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Wolmaransstad

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 8.25%