Netjiese 8.5 ha hoewe naby Potchefstroom
Hierdie netjiese 8.5 ha hoewe grens aan 'n teerpad en is slegs 7 km vanaf Mooiriver Mall. Die 7 ha wildskamp met aangeplante weiding en is dus ook ideaal vir skape en bokke. Die 25 takbokkies is onderhandelbaar.
Daar is 3 boorgate waarvan 2 boorgate toegerus is.
Aan bome is daar geen te kort nie: 50 akkerbome, pekanneut- en peperboom sowel as verskeie vrugtebome.
Die groot stoor is ongeveer 10m x 14m, 2 kleiner store van 7m x 3.5m elk, 1 x 4-vertrek-arbeiderhuisie en 8 pakkamers.
Dit is munisipale kragverbruik is enkelfase (3 fase is wel beskikbaar)
Die klinkersteenwoning het 'n oopplan met 4 slaapkamers, dubbelgeriewe en baie ruim werks- en studeerkamer.
Kom geniet die stilte en ruimte in 'n goeie omgewing.
Property Features
Key Features
Bedrooms4
Bathrooms2
En Suite1
Garages2
Land Size8.5 ha
Floor Size 300 m²
Pet Friendly
Interior
Lounges2
Dining Areas1
Study
Kitchen
Laundry
Built-in Cupboards
Exterior
Staff Quarters
Garden
Borehole