Meenthuis in van der Hoffpark
IDEALE OPSET Slegs 3 voltitelmeenthuise in kompleks. Dis privaat en 'n veilige opsie. Die meenthuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste vloer, 2 motorhuise wat direk inloop in die leefarea, ingeboude braai op die stoep, lieflike houtventerrame, balkon aan hoofslaapkamer, siersteen met lae onderhoud en boonop nog genoem ruimte vir troeteldiere. Dit is loopafstand van der Hoffpark inkopiesentrum.
Beskikbaar 1 Julie 2015
Property Features
Key Features
Bedrooms3
Bathrooms2
Garages2
Erf Size 455 m²
Floor Size 220 m²
Interior
Lounges1
Dining Areas1