R 2 650 000 - 4 Bedroom Retail For Sale in Schweizer Reneke Rural
Property high definition image Preloader

R 2 650 000 - 4 Bedroom Retail For Sale in Schweizer Reneke Rural

Goeie besigheidsgeleentheid met winkel, bottelstoor en petrolpompe

'n Baie goeie besigheidsgeleentheid met 'n winkel, bottelstoor en petrolpompe vir 'n jong en dinamiese persoon met dryfkrag om 'n besigheid oor te neem en verder te bou en die gemeenskap bedien. Dit is vir die verkopers hartseer om te verkoop, maar hulle tyd het gekom en wil graag gaan aftree na 40 jaar van goeie besigheid. Dit is nie net 'n winkel vir kruideniers nie, jy kan ook hardeware benodighede, klere en skoene daar koop.
Boere in die omliggende plase en die gemeenskap koop al vir baie jare daar. Pensioene word ook daar uitbetaal wat jou verkope net beter en sterker maak. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Finansiële state sal slegs aan ernstige en goedgekeurde kopers voorsien word met die besigtiging.

Die volgende is ingesluit:

Woonhuis:
- 2 leefareas
- eetkamer
- 4 slaapkamers
- 2 badkamers
- kombuis met 'n opwas
- waskamer
- 1 motorhuis met afdakke vir 4 voertuie
- 3 pakkamers
- lapa met 'n swembad
- alarmstelsel en kameras
- pragtige en gevestigde tuin met besproeiing
- 3 boorgate (1 is toegerus) (windpomp en 'n dam) (windpomp wat nie werk nie)

Winkel, bottelstoor, petrol en dieselpompe:
- kantoor
- 2 koelkamers
- vrieskamer
- 45 kw kragopwekker
- 5 aircons
- petrol en dieselpompe (naaste in 45km radius)
- vertoonkaste en vele meer...
- alle voorraad is ingesluit op die prys
- daar is 9 klein erwe ook ingesluit op die prys

BTW is ter sprake.

Kontak my asb indien jy dalk sou belangstel om n deposito neer te sit en verskil af te betaal maandeliks.

Kontak my gerus vir 'n afspraak. Slegs ernstige kopers asseblief.

Property Features

Bedrooms  4
Bathrooms  3
Garages  1
Carports  4
Land Size  2.8947 ha
Rates  R 100
Lounges  2
Dining Areas  1
Swimming Pool  
Study  
Laundry  
Storeroom  
Kitchen  
Kitchenette  
Toilet  
Alarm  
Built-in Cupboards  
Borehole  
Garden  
Pets Allowed  

Contact Agent

*
*
*

Agents

Koos Dupper 082 838 0019

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Schweizer Reneke

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 8.25%