Waterryke Hoewe naby Potchefstroom
16.5 ha hoewe met 3 ha ingelyste water uit die Boskopdam staatskema. Daar is ook 'n toegeruste boorgat wat ongeveer 22 000 liter water per uur verskaf. Die unieke stukkie grond het 'n pragtige koppie, 5 ha omgeploegde land, stukkie bosveld en elektrisiteit. Hierdie hoewe is ideaal vir pekanneutbome, groente of 'n wildskamp. Dit was vele jare gelede 'n melkery. Kom bou die woning van u keuse.
Property Features
Key Features
Land Size16.5 ha
Pet Friendly