8.5 HA HOEWE BUITE POTCHEFSTROOM MET GROOT WOONHUIS EN 2 WOONSTELLE.
Beskrywing:
8.5 Ha hoewe buite Potchefstroom in die Haaskraal omgewing.Hierdie hoewe bied rustigheid weg van die dorp se gejaag, maar nogsteeds naby genoeg dat die afstand na die dorp nie te ver is nie.
Ligging:
Hierdie hoewe is +- 8 km vanaf Potchefstroom.
Kampe:
- slegs een groot kamp wat rans gebruik word vir skaapboerdery.
- die kamp is gevestig met
- Lyn drade is in 'n goeie kondisie, daar is plekke wat aandag nodig het.
Water:
- een boorgat wat toegerus is
- een sement dam
- watertenk
Infrastruktuur en addisionele inligting:
- Huis 1:
* 4 Slaapkamer
* Badkamer
* Kombuis
* Waskamer
* Stoep
* Sitkamer
* Eetkamer
* 2 afdakke en 2 motorhuise
- Woonstel 1:
* 2Slaapkamers
* Badkamer
* Sitkamer
* Kombuis
- Woonstel 2:
* 2 Slaapkamer
* Badkamer
* Sitkamer
* Kombuis
- Stoor:
*20 m x 60 m
* 2 hokke
-Krag :
* Eskom 3 fase krag
Transaksie tipe:
Gewone hereregte en oordragskostes ter sprake
Moenie hierdie koop deur jou vingers laat glip nie.
Kontak my vir 'n afspraak.
Slegs ernstige goedgekeurde kopers asb.
Property Features
Key Features
Bedrooms3
Bathrooms1
En Suite1
Garages2
Carports4
Interior
Lounges1
Dining Areas1
Kitchen
Toilet
Patio
Built-in Cupboards
Exterior
Flatlet
Storeroom
Garden
Borehole