Eksklusiewe Mandaat
45 ha Plaas naby Potchefstroom met ingelyste water. Hierdie plaas kan in 'n paradys omskep word met 20 ha ingelyste water uit die kanaal uit. Die plaas lê en wag vir die regte koper om dit ten volle te benut. Hier is baie potensiaal vir 'n skaapboerdery of selfs voer plant op al die lande. Moenie hierdie geleentheid mis nie.
Hierdie plaas bied die volgende:
- melkstal 26 x 10 (stoorkamers vir voer en melktanks)
(Die melkstal kan selfs in 'n woning omskep word)
- pakkamer
- 2 x boorgate waarvan 1 met solar toegerus is
- 4 x werkerskamers
- rondawel met badkamers (kort aandag)
- ingelyste water uit die kanaal vir 20 ha besproeiing
- +- 10 ha ploegbare grond
- Eskom 3-fase krag is beskikbaar (nie aangesluit nie)
BTW is ter sprake
Kontak ons vir 'n afspraak, moenie uitstel nie.
Property Features
Key Features
Land Size45 ha
LeviesR 150
Pet Friendly
Exterior
Staff Quarters
Storeroom
Borehole