R 6 800 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Heidelberg Central
Property high definition image Preloader

R 6 800 000 - 4 Bedroom Farm For Sale in Heidelberg Central

108 Ha Weiding en bees plaas in Midvaal streek.

108 Ha Netjiese Plaas naby Heidelberg in die Midvaal streek.70 Ha met aangeplante smutsvinger gras wat ongeveer 600 ronde bala kan lewer van 1,2 m bale @+-270 kg per jaar .Hierdie gedeelte is 80% omhein met 2meter nuwe Bonnox wilds omheining.

38 Ha Bonnox wilds omheining wat gedeeltelik geëlektrifiseer is sowel as 8 Ha wat onder Floppy besproeiing is en in 10 dele verdeel met twee pomp stasies.
Besproeing word vanaf die fontein op die plaas gedoen.

Plaashuis bestaan uit die volgende:

• 4 Slaapkamer.
• 2.5 Badkamers.
• Kantoor nuut aangebou en sluit VOX Sateliet internet ,lugversorger en kaggel in.
• Kombuis met graniet tops.
• Meubels ingesluit by transaksie.
• Ingeboude braai.
• Aparte woonstel.

Plaas bestaan uit:

• 600m² Stoor.
• Werkswinkel.
• Koelkamer.
• Werkspit vir voertuie.


BTW ter sprake.
Kom Kyk gerus!

Property Features

Bedrooms  4
Bathrooms  2
Land Size  180 ha
Levies  R 600
Reception Rooms  1
Lounges  1
Dining Areas  1
Study  
Laundry  
Staff Accommodation  
Flatlet  
Storeroom  
Kitchen  
Toilet  
Built-in Cupboards  
Borehole  
Garden  
Patio  
Furnished  

Contact Agent

Riana van Garderen
074 117 1606 WhatsApp
*
*
*

Agents

Riana van Garderen 074 117 1606

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Heidelberg

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 8.25%