R 2 090 000 - 8 Bedroom Small Holding For Sale in Harpington
Property high definition image Preloader

R 2 090 000 - 8 Bedroom Small Holding For Sale in Harpington

10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Huise en 'n Woonstel.

10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Wonings en Woonstel.
Hierdie hoewe is ±14km buite die dorp met baie verbeterings wat insluit:

• Ruim 4 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, groot stoep met ingeboude braai by die agterdeur van die hoofhuis.
• Twee slaapkamer woonstel met 1 Badkamer, verbind met die hoofhuis.
• Los staande twee slaapkamer woning met 1 Badkamer.
• 1 x Stoor van 138m² ,hierdie stoor het ook afdakke aan biede kante.
• 1 x Stoor van 78m²
• Melk kamer.
• Wendy huis asook 'n los staande twee vertrek sink huisie.
• 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is.(7000l/uur)
• Enkel fase Eskom krag.(220v)
• Die hoewe is opgedeel in 4 kampe en is veilig omhein.
• ±1.8ha aangeplante Babala gras wat onder besproeiing is.
• 1 x Sink dam.
Kom kyk gerus!
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Property Features

Bedrooms  8
Bathrooms  5
En Suite  2
Carports  4
Land Size  10.5 ha
Lounges  3
Dining Areas  3
Study  
Laundry  
Staff Accommodation  
Flatlet  
Built-in Cupboards  
Borehole  
Garden  
Pets Allowed  

Contact Agent

*
*
*

Agents

Koos Dupper 082 838 0019

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Potchefstroom

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 9.0%