R 4 700 000 - Business For Sale in Brandvlei
Property high definition image Preloader

R 4 700 000 - Business For Sale in Brandvlei

1000m² Besigheidsperseel in Randfontein te koop

1000m² Besigheidsperseel te koop in Randfontein met 'n erfgrootte van 3193m².
Hierdie is ideaal vir 'n depo of weer 'n verpakkingsaanleg. Daar is groot inloopyskaste op die perseel. Tans word dit gebruik vir die verwerking en verpakking van vars melk. Die toerusting is deel van die koop, en kan as n lopende saak gekoop word.

Hierdie is 'n wonderlike geleentheid wat jy nie moet misloop nie.

Kontak my gerus vir meer inligting of besigtiging.
Slegs ernstige kopers wat reeds goedgekeur is.

Property Features

Bathrooms  3
Building Size  1000 m²
Erf Size  3193 m²
Reception Rooms  1
Storeroom  
Kitchen  
Alarm  

Contact Agent

*
*
*

Agents

Koos Dupper 082 838 0019

Alerts

Register to receive alerts for properties For Sale in Randfontein

Share

Print Property

Estimated Monthly Repayments

R per month
Loan Term 20 years Interest Rate 9.0%