R 700 000 - Small Holding For Sale in Orkney

R 700 000 - Small Holding For Sale in Orkney

Web Ref: 2012113

2500m² - 3300m² Riviererwe buite Potchefstroom

2500m² - 3300m² Riviererwe buite Potchefstroom

Slegs 6 erwe oor - moenie hierdie geleentheid misloop nie!!

Hier is jou kans op 'n goeie bellegging, in waarde en vir jou siel. Kom bou jou droom rivierhuis (hout of steen) en maak jouself tuis. Die erwe wat nou beskikbaar is, is nommer 26 en 27 wat beide ongeveer 3300m² is, sowel as kleiner erwe nommer 44A, 44B, 44C en 44D wat almal 2500m² is teen 'n laer prys. Hierdie Estate is daartoe uit om te verseker dat dit vir jou voel asof dit net jy, die bos en die rivier is. Kom ontsnap van die stad/dorp se geraas en kom vestig vir jou 'n rivierfronthuis. Erwe mag toegemaak word vir privaatheid of oopgelos word (dis jou keuse). Slegs 6 erwe oor - so koop vandag nog sodat jy nie spyt is nie.

Die volgende aktiwiteite is alles gratis deel van jou koop:
- visvang: van die grootste en bekendste vissoorte kom hier voor - geelvis, karp,
barber en onderbek
- agv strome bo en onder is vlieghengel ook baie gewild
- stap: omdat dit so veilig is, is dit heerlik om langs die wildsheiningkamp te stap of
te draf
- watersport: motorboot en jetski’s, roei en stroomversnellings. Daar is 'n 600m
stroomversnellings rivier af. Windski (windsurfer) is ook gewild.
- stap in stroom en besoek eiland op die kant
- perde kan aangehou word en perderitte kan geneem word
- voëlkyk - hierdie kan vir die liefhebber ure se genot verskaf

Kontak ons gerus met enige navrae of om te gaan kyk.

Pryse sluit BTW in.

Key Property Details

Erf Size
3300 m²

Contact Agent
Koos Dupper
0828380019
koos@noordbrugproperties.co.za

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.25%