R 1 380 000 - Small Holding For Sale in Haaskraal

R 1 380 000 - Small Holding For Sale in Haaskraal

8.5ha Hoewe met 437 pekanneutbome onder mikrobesproeiing

*Eksklusiewe Mandaat*

8.5ha Hoewe met 437 pekanneutbome onder mikrobesproeiing in Potchefstroom. Hierdie stukkie grond is ideaal vir 'n persoon wat 'n aftree-plekkie soek wat oor 2 jaar 'n goeie oes neute kan afhaal.

Hierdie hoewe bied die volgende:

- 437 pekanneutbome tussen 5/6 jaar oud met mikrobesproeiing en 4 vogsensors
- 300m² stoor met 2 x 12 meter "containers" onder dit
- klein sement stoorkamer
- 4ha weiding vir skape of beeste
- besproeiing is direk uit die boorgat uit
- daar is 'n 2500 liter en 500 liter tanks vir huishoudelike gebruik
- die "containers" word omskep vir wonings
- daar is 'n toilet binne met 'n buitestort
- lugversorger in een "container"
- besig om plafonne te installeer
- pre-paid Eskom krag
- 5000 watt "inverter" met lithium batterye
- 12 x 330 watt canadian sonpanele
- nuwe motorhek met battery en sonpaneel
- trekker en bossiekapper ingesluit by koop prys.

Hierdie hoewe bied soveel moontlikhede. Kontak my vir 'n afspraak.


Key Property Details

Land Size
8.5 ha

Property Features

Storeroom
Toilet
Pets Allowed
Borehole
Contact Agent
Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.25%