R 4 725 000 - 5 Bedroom House For Sale in Wilkoppies

R 4 725 000 - 5 Bedroom House For Sale in Wilkoppies

Pragtige woning in Wilkoppies met groot geleenthede

Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word.

Hierdie hoofwoning bied ook die volgende:
- 3 leefareas met 2 kaggels
- studeerkamer
- kroeg / onthaal-area (144m²)
- 4 slaapkamers
- 3 badkamers
- pragtige kombuis met 'n opwas
- spens
- waskamer
- 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie)
- 1 groot afdak
- 4 pakkamers
- groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur
- swembad
- tennisbaan
- buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak)
- toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing
- elektriese motorhek
- alarmstelsel

Woonstel:
- 1 slaapkamer
- badkamer
- oopplan-kombuis met leefarea
- werkskamer
- motorhuis
- pragtige stoep

Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak.




Key Property Details

Levies
R 1 000
Building Size
1500 m²
Erf Size
8000 m²

Property Features

Bedroom(s)
5
Bathroom(s)
4
Garage(s)
11
Carport(s)
2
Lounges
2
Dining Areas
2
Swimming Pool
Study
Guest Toilet
Laundry
Staff Accommodation
Flatlet
Storeroom
Kitchen
Kitchenette
Toilet
Alarm
Built-in Cupboards
Pets Allowed
Borehole
Garden
Patio
Contact Agent
Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.25%