R 1 295 000 - 5 Bedroom Small Holding For Sale in Mooibank A H

Web Ref:  2207175
Area Mooibank A H, Potchefstroom, North West
Agency Noordbrug Properties

Koos Dupper
082 838 0019
koos@noordbrugproperties.co.za
3.4 ha Kleinhoewe met ingelyste water in Potchefstroom
3.4 ha Kleinhoewe met ingelyste water in Potchefstroom met 'n netjiese 4 slaapkamer woning en aparte 1 slaapkamer woonstel.
Die ligging is ideaal vir iemand wat op 'n kleinskaal wil boer en nogsteeds 'n vaste werk het in die dorp.
Die woonstel word reeds verhuur en kan help in 'n maand met die paaiement op jou verband of kragrekening.
Met 3 ha ingelyste water, het jy genoeg water om die lande in groentetuine te omskep. Jy kan selfs lusern aanplant en weer verkoop aan mense met perde of vir jou eie gebruik.
Daar is 'n boorgat wat toegerus is vir huishoudelike en diere se gebruik.
Die krag is Eskom 3-fase.

Opsie 2:

Daar is heelwat toerusting wat ingesluit kan word in die koop, dan is die prys -
R1445 000.00

Kontak my gerus vir 'n afspraaak.

Bedrooms 5 Bathrooms 3 Garages 1
Carports 6 Land Size 3.4 ha Rates R 200
Pet Friendly Lounges 3 Dining Areas 1
Kitchen Laundry Kitchenette
Toilet Built-in Cupboards Flatlet
Storeroom Garden Borehole
Alarm