Sold Properties

Sort By
Properties 151 to 160 of 165
SOLD
R 4 200 000
4 Bedroom farm for sale in Haaskraal
Wildskamp teen Potchefstroom
127 ha Boomryke wildskamp slegs 7 km buite Potchefstroom. Dit bestaan uit toegeruste chalets (3 x 4 bed, 1 x 2 bed met badkamers), slagkamer met koelkamer, groot lapa en 2 ...
44
SOLD
R 10 500 000
4 Bedroom farm for sale in Haaskraal
Besproeiingsplaas teen Potchefstroom
Baie netjiese 127 ha besproeiingsplaas teen Potchefstroom. 41 ha word besproei met 3 spilpunte, 86 ha weiding, Mooirivierfront, voerkraal vir 1000 beeste, 3 store (1917 vk m), 4 ...
422
SOLD
R 560 000
1 Bedroom apartment for sale in Potchefstroom Central
Bachelorwoonstel met Toskaanse boustyl naby NWU
La Bella Vie is en bly een van die mooiste woonstelle op die Bult! Dit is modern, netjies en veilig. Dit is by 'n mediese dokter, apteek, supermark, slaghuis en by een van ...
111
SOLD
R 295 000
1 Bedroom bachelor flat for sale in Baillie Park
Safe bachelor flat in Baillie Park
Baillie Park is 'n gevestigde woonbuurt in die Noorde van Potchefstroom. Die Wilger bestaan uit "bachelor"- en 1 slaapkamer woonstelle. Daar is 24/7 sekuriteit sowel as 'n ...
11
SOLD
R 2 850 000
4 Bedroom townhouse for sale in Mooivallei Park
4 bedroom in Mooirivierpark Sekuriteitsdorp
Splinternuut in sekuriteitskompleks. Voltitel, toegansbeheer, klipgooi van NWU, om die hoek vanaf goeie hoërskool, by sportterrein en Mooirivier. Wat dit besonders maak is dat 2 ...
433
SOLD
R 2 600 000
4 Bedroom farm for sale in Potchefstroom Central
35ha Oudedorp farm with 2 dwellings near Potchefstroom
Hierdie 35ha Oudedorp-plasie is ongeveer 12 vanaf Potchefstroom en grens aan Potch-Carletonville pad. Ongeveer 15 ha van die 35 ha is ploegbaar. Die verbeterings is 1 x 4 ...
422
SOLD
R 1 370 000
3 Bedroom farm for sale in Wilgeboom A H
1.2 ha Wilgeboom small holding near Potchefstroom
Hierdie 1.2 ha Wilgeboom is 'n klipgooi vanaf Potchefstroom. Dit is geleë aan die Schoemansdrifpad. Teerpad tot by die hoewe. Ongeveer 3 km tot by ingang van die dorp. Werksruimte ...
321
SOLD
R 2 300 000
4 Bedroom farm for sale in Potchefstroom Central
26 hectare farm near Potchefstroom
1 x 4 bedroom house (320 m2), 1 x 1 bedroom house (81 m2), Piggery (281 m2) consist of 22 pig stays equipped with water, electricity and sludge pump. 1 x milk shed (110 m2), 1 x ...
424
SOLD
R 1 850 000
4 Bedroom farm for sale in Ventersdorp
70 ha plasie met skaapvoerkraal naby Ventersdorp
Hierdie 70 ha Roodekop plasie is ongeveer 42 km vanaf Potch en 14 km na Ventersdorp. Daar is 5 kampe vir beeste en verskeie skaapvoerkrale vir die verskillende stadiums. Die ...
41
SOLD
R 2 900 000
9 Bedroom small holding for sale in Potchefstroom Central
Vaalriver Small Holding near Potchefstroom
Hoogekraal is die paradys vir hengelaars. Hierdie 9 ha hoewe aan die Vaalrivier is ongeveer 28 km vanaf Potchefstroom. Die hoofhuis het 2 slaapkamers met dubbel geriewe, ...
977
Previous
Page 16 of 17
...11121314151617Next