Sold Properties

Sort By
Properties 121 to 130 of 165
SOLD
R 995 000
3 Bedroom townhouse for sale in Die Bult
3 Bedroom full titel townhouse near NWU
Hier is die oplossing vir vele probleme!!! Daar is slegs 10 voltitel meenthuise in die kompleks. Dit is privaat, dit is veilig en baie belangrik - dit is troeteldiervriendelik! ...
321
SOLD
R 530 000
2 Bedroom apartment for sale in Potchefstroom Central
2 slaapkamer-grondvloerwoonstel met eie tuintjie
Die ruim 2 slaapkamer-grondvloerwoonstel is by 'n inkopiesentrum en 'n Spar. Die kombuis en hoofslaapkamer het lieflike ingeboude kaste. Die badkamer is ook opgegradeer. Daar is ...
21
SOLD
R 450 000
1 Bedroom apartment for sale in Baillie Park
Ruim 1 slaapkamer grondvloer in Baillie Park, Potchefstroom
Daar is 2 grondvloer eenhede beskikbaar. Wat baie belangrik is dat beide eenhede wel Noordfront. Die relings in die stort, toilet en buitetrap laat dit ideaal wees vir bejaardes. ...
11
SOLD
R 680 000
2 Bedroom apartment for sale in Miederpark
2 slaapkamer-woonstel in Rosetuin1 Miederpark, Potchefstroom
Rosetuin 1 is 'n veiligheidskompleks vir seniorburgers. Die inwoners maak gebruik van die Dienssentrum vir bejaardes wat die volgende dienste verskaf: 1. Etes word afgelewer 2. ...
21
SOLD
R 2 400 000
3 Bedroom house for sale in Tuscany Ridge
Nuwe woning in Lifestyle veiligheidskompleks Potchefstroom
Hierdie netjiese, nuwe 3 slaapkamer-woning het 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die binnebraai front Noord wat dit sonnig en gesellig maak. Die woning bied alles wat 'n vrou ...
332
SOLD
R 2 275 000
4 Bedroom farm for sale in Potchefstroom Central
25Ha Plasie buite Potchefstroom
Hierdie 25ha plasie is geskik vir boerdery op kleinskaal of ideaal vir konsolidasie Die plasie het 2 wonings. Die hoofwoning het 4 slaapkamers, en 'n 1 slaapkamer ...
422
SOLD
R 600 000
Vacant Land for sale in Vyfhoek
Vacant land near Potchefstroom
Hierdie Vyfhoekhoewes is aangrensend aan Baillie Park. Die verdeling is reeds afgehandel en gereed vir proklamasie. Daar is 4 gedeeltes beskikbaar van 1.5 ha teen R600 000 ...
SOLD
R 1 495 000
4 Bedroom farm for sale in Potchefstroom Central
8.5 Oudedorp small holding near Potchefstroom
Boomryke 8.5 ha Oudedorp-hoewe slegs 7 km vanaf Potchefstroom. Hierdie hoewe het 'n groot stoor met 'n werksput en was duidelik gebruik vir trokke. Dit is tans gedeeltelik ...
42.52
SOLD
R 710 000
Vacant Land for sale in Harpington
8.5 ha irrigation ground near Potchefstroom
Hierdie 8.5 ha Harpingtonhoewe is ongeveer 9 km vanaf die stad. Die boorgat lewer 17 000 liter water per uur. Die monopomp lewer 12 000 liter per uur. Die drukpomp is nuut ...
SOLD
R 3 500 000
4 Bedroom farm for sale in Potchefstroom Central
Weidingsplaas tussen Potch en Ventersdorp
203 ha weidingsplaas wat bestaan uit 40 ha boskamp met goeie verskeidenheid boomsoorte (4 kampe met Bonnex omhein ), 37.6 ha rooigrond ploeglande en 6 weidingskampe. Daar 'n ...
421
Previous
Page 13 of 17
...11121314151617Next