R 650 000 - Small Holding For Sale in Klerksdorp Rural

R 650 000 - Small Holding For Sale in Klerksdorp Rural

Ontwikkelingserwe te koop langs Klerksdorpdam

Ontwikkelingserwe te koop langs Klerksdorpdam teen weggeepryse. Wil jy vir jou 'n naweek-wegbreek-plekkie bou, of wil jy dit jou permanente tuiste maak? Dan is hierdie die ideale geleentheid vir jou en is net buite Klerksdorp. Daar is nog net 'n paar erwe reg langs die dam beskikbaar. Die ander erwe is direk agter hulle. Daar is 'n gedeelte in die middel wat oopgehou word sodat almal die dam kan sien en die oop area kan benut om vis te vang, vleis te braai of sommer net lekker saam te kuier.

Die verkoper help ook graag met finansiering.

Moenie uitstel nie, kontak my nou vir meer inligting.

Key Property Details

Erf Size
5000 m²

Property Features

Pets Allowed
Borehole
Contact Agent
Koos Dupper
082 838 0019
dupperkoos@gmail.com

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.00%