R 1 950 000 - 7 Bedroom Small Holding For Sale in Klerksdorp Rural

R 1 950 000 - 7 Bedroom Small Holding For Sale in Klerksdorp Rural

10.5 Ha hoewe net buite Klerksdorp

10.5 Ha hoewe met drie wonings is ideaal vir 'n groot familie wat naby mekaar wil bly op een erf. Die ou plaaswoning kort redelik aandag, maar die ander twee is reg vir intrek, dalk net bietjie afrondingswerk. Die veld is reg vir 'n paar skape of boerbokke. Die lande kan bewerk word vir groente of voer. Die area het baie sterk water wat jy kan benut soos benodig.

Die hoewe bied die volgende:

Woning 1
- TV / Gesinskamer
- Eetkamer
- 3 Slaapkamers
- 2 Badkamers
- Kombuis
- Spens
- Waskamer
- Afdakke vir 4 voertuie
- 3 Boorgate waarvan 1 toegerus is
- Eskom 3-fase krag

Woning 2
- 3 Slaapkamers
- Badkamer
- Sit / Eetkamer
- Kombuis
- Stoepkamer

Woning 3
- 1 Slaapkamer
- Badkamer
- Sitkamer
- Kombuis

Kom kyk gerus!

Key Property Details

Rates
R 25
Land Size
10.5 ha

Property Features

Bedroom(s)
7
Bathroom(s)
4
Carport(s)
4
Lounges
3
Dining Areas
2
Laundry
Staff Accommodation
Flatlet
Kitchen
Toilet
Pets Allowed
Borehole
Garden
Contact Agent
Koos Dupper
082 838 0019
dupperkoos@gmail.com

Send Agent a Message




Property Alerts
Share  |  Print
Share via Email
Print Property
Estimated Monthly Repayments
R per month
Term 20 years
Interest Rate 7.00%