R 3 100 000 - 5 Bedroom House For Sale in Mooivallei Park

Web Ref 1404339
 
Title Freehold
Region Mooivallei Park, Potchefstroom, North West
 
Agent Ellen du Plessis
Cell 082 652 9404
Email noordbrug@telkomsa.net
 
Perfekte huis met 5 slaapkamers Mooivallei Park, Potchefstroom

Hierdie pragtige, groot woning in Mooivallei Park is vir die perfeksionis! Mooivallei Park is in 'n stil gebied in die noordelike deel van Potchefstroom digby die universiteit en skole. Die besondere gordyne is ingesluit by die prys. Kom plaas net u meubels en u droomhuis word 'n werklikheid.
 
Building Size 489 m²
Erf Size 1500 m²


Bedroom(s) 5
Bathroom(s) 3
Garage(s) 4
Carport(s) 4
Swimming Pool
Study
Staff Accommodation
Toilet